Bloemfontein Cluster Show

Die drie honde wat ek ingeskryf het, Pontiac, Rosa en Champ het trots-trots eerste plekke gehaal!

Pontiac is gekroon tot die bes-SA-geteelde britse boel, Rosa het met die hulde weggeloop as die beste tefie, en Champ as die beste in die ope klas. Champ is ook aangewys as die beste britse boel op skou.

Hierdie is een van grootste bulldog skoue in ons land. Telers van Pretoria, Mpumalanga, Bloemfontein, asook uit Kaapstad, het deelgeneem.